Search:

World of Warcraft Wow game burning crusade


Nadine - As Jy Wonder

World of Warcraft Movies Videos and Clips
World of Warcraft Movies Videos and Clips World of Warcraft Movies Videos and Clips
World of Warcraft Movies Videos and Clips

Nog Afrikaanse Musiek

Channel: Music
Uploaded: November 30, 1999 at 12:00 am
Author: Kawie2006

Length: 03:51
Rating: 4.70
Views: 16763

Tags: Afrikaans  As  Jy  Nadine  Wonder  

Video Url:


Embed Code:

Video Comments

nandojohn79 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Diê song is soooooo mooi en net so graag is SY!!!!!
putneyboer (November 30, 1999 at 12:00 am)
Eurovision says it all. Sy was miskien spesiaal toe sy klein was. As sy aanhou om anner mense se kak vertaalde songs met synth musiek te sing gaan sy vinnig verdwyn. Dit help darem dat sy al hoe minner klere begin dra.
comtessen (November 30, 1999 at 12:00 am)
beautiful song, like a good catchy Eurovision Schlager song...I love It...Is it possible that some one can send this son by mail as an mp3 file?
cobusobi (November 30, 1999 at 12:00 am)
Hi Laria5.Ek stem saam met jou.wens net mense kan die negatiewe kommetaar vir hulle self hou.Hulle sal seker nooit iets in die lewe bereik nie.Nou moet hulle ander mense afkraak.Ek dink sy is Amazing baie talentvol en n' baie groot inspirasie. En jy hoor ook nooit negatiewe press van haar nie. Beter as wat jy van sogenaamde "supersterre" soos Britney kan se.
laria5 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Get lost and dont listen to her music if u dot like it.. dont come on here and say shit bout her when you cant be any better
2annerie (November 30, 1999 at 12:00 am)
heyda,Nadine rock ernstig ek hou bje van jou..Ek wil 1 dag dalk nog n sngeres wees en jys so interisant vir my!!!!!!!God seen jou bje Nadien..Van Annerie
laria5 (November 30, 1999 at 12:00 am)
Hello almal... Ek bly nou in australia en eks nadine se niggie... Haar ma en my ma is sisters... Ek weet baie van nadine so as eenige iemand wil weet waar sy vandaan is ek weet =] ...Sy is gorgeous en eks baie lief vir haar... Vir almal wat nie van haar hou nie, dis ok, maar moet nie hier op kom en lelike goed van haar se nie want wat maak jy dan hier in die eerst plek...Well...sys gorgeous en sys n great mens!xx
goeiebliksem100 (November 30, 1999 at 12:00 am)
bliksem ek wonder nou nog waar kom sy vandaan want !!!!!!!! sy sing en is mooi!
Hotchiilibabe (November 30, 1999 at 12:00 am)
Nadine jy is die beste en jy Sing so mooi en jy is die mooiste angerres in sA
suidafrkiansonikfan (November 30, 1999 at 12:00 am)
Nadine rotse, sy is so talentend en regtig mooi
Free private World of Warcraft Servers

Vote on the World of
 Warcraft Top 200
World of Warcraft Top 200 -
 WoW Gold, Maps, Quests, Guilds

World
 of Warcraft Top list

World of Warcraft Movies Videos and Clips © 2007 All Rights Reserved.